
- Bulls
Ons doen dit weer die jaar. Ek skiet solank die kurk proppie af, want celebrate gaan ons celebrate!!!
Tjorts
This entry was posted on Woensdag, Oktober 22nd, 2008 at 3:27 PM and is filed under LOL. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed.
You can leave a response, or trackback from your own site.
Oktober 22, 2008 at 3:45 PM |
lmfga
ek drink saam worry nie juis wie wen of verloor nie, my span speel nie
maar drink en celebrate sal ekke !!!!!!
dankie Ilze
Oktober 22, 2008 at 3:52 PM |
Is net jammer jy gaan die verkeerde span ondersteun…maar hopenlik sien jy lig aan die einde van die tonnel voor die naweek
/me hou n torch voor Jeannie…
Oktober 23, 2008 at 10:42 AM |
/me hou glasie uit!!
BLOU BULLE BO!!!
Oktober 25, 2008 at 2:21 PM |
/me pak die party platters uit !!
December 23, 2008 at 12:34 PM |
Mag hierdie Christusfees vol liefde wees vir julle. ‘n Baie geseĆ«nde Kersfees vir jou en jou familie.
December 31, 2008 at 12:52 PM |
Voorspoedige Nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!!