Zzzzz….

So met die jare verander mens, en leer allerhande lesse. Die lesse wat ons so in ons daaglikse lewe leer, maak van ons wie ons is. Die is nou ek die in ‘n neutedop: Ma van twee, wat bestaan uit ‘n bloubul bulletjie van 7, en dan my prinsessie wat nou 4 jaar oud is. Ek’s getroud met ‘n juweel van ‘n man. Ek het ‘n kort humeur, drink nie en het effe meer as n halfjaar terug opgehou rook.Ek hou van scrabble speel, raaisels oplos, musiek luister en lees.

I am a sucker when it comes to anything romantic! Flieks, music en realiteit. Ek het ‘n ding vir chips. Of dit slap is, of crunchy, n brand name of n olie bondel is, ek lief dit baie. Ek kan aan miljoene ander dinge dink om te doen, as tyd mors op slaap. Nie vir my nie, dankie…

:D

2 Responses to Zzzzz….

  1. Debbie says:

    Hi Ilze,

    Jou blog is baie oulik! En jou kiddies is pragtig. Dis lekker om ‘n gesiggie by die naam te sien.

    Groete,

    Debbie

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.