And so the wait is ova…

Die lang wag is verby. My trouring. Is dit nie oog-seermaak mooi nie?

 

My eie design J

Dit was die drie jaar se wag deur en deur die moeite werd. Dankie my engel-man…

 

3 Responses to And so the wait is ova…

  1. marat sê:

    Beautifulllllllllllllll!

  2. Jeannie sê:

    ek soek ook een se vir jou hubby asseblief.

    Stunning, Stunning Dolla

    Nou kan jy vir my een ontwerp myne is due vir ‘n upgrade.

    chat later

    ekke

  3. Elsa Parkes sê:

    Pragtig! My ring lyk baie dieselfde goeie smaak
    Parkes

Lewer kommentaar